pampoen
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pampoen | pampoene |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pampoentjie | pampoentjies |
-
(lêer)
- Sekere kultivars van skorsies, mees algemeen dié van
Cucurbita pepo, wat 'n gladde, effens geriffelde skil het en diep geel tot oranje van kleur is.
- Pampoene, soos ander skorsies, is inheems aan Noord-Amerika.
- «Nie skrik vir koue pampoen nie.»
- Nie maklik laat intimideer nie; Skrik nie maklik nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pampoen.