bolero

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bolero     bolero's  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Moulose baadjie.
  2. 'n Spaanse dans.

    Voorbeeldsinne

  1. Bolero’s is hoogmode en vir die kleingoed kan jy dit in ’n katoen- of akriliese draad brei.[1]
  2. Sy dans 'n bolero.

Verwysings

  1. Gesinsafdeling: Byderwetse bolero's, Landbouweekblad, Junie 2007