bolklep
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bolklep | bolkleppe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bolkleppie | bolkleppies |
- bol•klep
- 'n Klep wat 'n vloeistof met 'n vlottermeganisme deurlaat en afsluit.
- balklep, koeëlklep, vlotter, vlotterklep, waterbeheerklep
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|