bombasyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n 19de eeuse dame in bombasynkledy

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bombasyn      

Woordafbreking

bom•ba•syn

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(kleding) Swaar en gekeperde sy-, wol-, katoen- of linneweefsel, dikwels swart en eens gewild as roudrag.

    Voorbeeldsinne

Bombasyn is tydens die bewind Elizabeth I en vroeg in die 19de eeu in Engeland, hoofsaaklik by Norwich, vervaardig.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bombazine(en)
Frans: bombasin(fr)
Nederlands: bombazijn(nl)