boomskraap
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| boomskraap |
- Maar moeilik; baie swaar.
- Sonder geld; bankrot.
- Amper op; amper leeg.[1]
- Dit gaan maar boomskraap na die operasie.
- Ek het my skuld gedelg en is nou heeltemal boomskraap.
- Die Kaapse damme is boomskraap.
| Vertalings: boomskraap | |||
|---|---|---|---|