bord
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e8/Delftware_dish_%28de_Roos_2010%29.jpg/220px-Delftware_dish_%28de_Roos_2010%29.jpg)
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/04/Vervoersverbod_sign.jpg/220px-Vervoersverbod_sign.jpg)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bord | borde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bordjie | bordjies |
- bord
- Plat, skyfvormig voorwerp waaruit kos geëet word.
- 'n Plaat waarop teks of instruksies vir mense aangebring is.
- 'n Plat oppervlak waarop speletjies gespeel word.
- Sit jou bord in die skottelgoedwasser as jy klaar geëet het.
- Volgens die bord is dit nog 80 km tot in Kaapstad.
- Skaak word op 'n bord met agt rye en agt kolomme (64 indiwiduele blokkies) gespeel.
Vertalings: bord | |||
---|---|---|---|