bosniaco
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
Manlik | bosniaco | bosniaci |
Vroulik | bosniaca | bosniache |
- IPA: manlik: [bosˈniːako], vroulik: [bosˈniːaka]; meervoud: manlik: [bosˈniːatʃi], vroulik: [bosˈniːake]
- Bosnies, van, betreffende die Bosniërs.
- Bosnies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bosnië.
- Bosnies, van, betreffende die Bosniese taal.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
(sonder lidwoord) | bosniaco | bosniaci |
(met lidwoord) | il bosniaco | i bosniaci |
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
(sonder lidwoord) | bosniaco | |
(met lidwoord) | il bosniaco |
- Bosnies, 'n Suid-Slawiese taal.