botanie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  botanie     —  

Woordafbreking

bo•ta•nie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die wetenskaplike studie van plante.

    Voorbeeldsinne

Hy het 'n graad in botanie verwerf.

    Sinonieme

plantkunde

    Verwante woorde

botanis

    Vertalings

  Vertalings:    botanie
Engels: botany(en)
Nederlands: botanie(nl)