Gaan na inhoud

botterskorsie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Botterskorsies
Enkelvoud Meervoud
  botterskorsie     botterskorsies  
op Wikispecies Cucurbita moschata, 'n ovaalvormige soort pampoen (skorsie) met 'n harde dop en heldergeel vleis.
Vul botterskorsies met vulsel, rasper bietjie kaas oor en braai in oond tot goudbruin.
Botterskorsies bevat groot hoeveelhede vitamine A, C en E, sowel as mangaan, magnesium en kalium.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels butternut squash(en)
Nederlands muskaatpompoen(nl)