Gaan na inhoud

bra

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bra.
Enkelvoud Meervoud
  bra     bra's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bra'tjie     bra'tjies  
Die selfstandige naamwoord is uit Engels oorgeneem, 'bra' is 'n verkorting van 'brassiere', wat op sy beurt uit Frans van 'brassière' oorgeneem is.
Die bywoord is Nederlandse streektaal en 'n verkorting van 'braaf'.
  1. (kleding) Onderklere wat 'n vrou om haar borste dra.
  2. (sleng) 'n Vriend, pêl, tjommie.
  1. 'n Bandjielose bra word gewoonlik saam met 'n haltertop gedra, om te verhoed dat die tipiese skouerbande uitsteek.
  2. Hallo my bra, hoe gaan dit vandag?

    Vertalings

  Vertalings:   1. Onderklere vir vrouens
Engels: bra(en)
Nederlands: beha(nl)


Bywoord
bra
Nogal; omtrent; taamlik; in 'n hoë mate.
Die praatjie is bra vervelig.