breukie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
breuk | breuke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
breukie | breukies |
Woordafbreking
- breu•kie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Klein breuk.
Voorbeeldsinne
- Die groter die noemer, die kleiner die breukie.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor breukie.