bril
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bril | brille |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| brilletjie | brilletjies |
- bril
- Raam met twee glase wat oor jou oë pas om beter te kan sien.
- 'n Bril word tipies gebruik vir sigkorreksie, soos met 'n leesbril wat gebruik word vir bysiendheid.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bril.
| Vertalings: bril | |||
|---|---|---|---|