bronstyd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Uitspraak

IPA: [ˈbronstəɪ̯t]

Met Arabiese letters

بْرَُونْسْتَیْدْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Tydperk in die geskiedenis wat gekenmerk word daaraan dat die mens met koper- en bronswerktuie begin werk het, eerder as klipwerktuie.
Dit kan ook verwys na paartyd by diere.

    Vertalings

  Vertalings:    bronstyd
Duits: Bronzezeit(de)
Engels: Bronze Age(en)
Frans: age du bronze(fr)
Nederlands: bronstijd(nl)
Spaans: edad del bronze(es)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bronstyd.