Gaan na inhoud

buikspreek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Iemand wat buikspreek
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek buikspreek  
Verlede Tyd  ek  het gebuikspreek        
buik•spreek
(kuns) Praat sonder beweging van die lippe om die indruk te wek dat 'n pop die woorde spreek.
buikspraak

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: buikspreken(nl)