Gaan na inhoud

bydra

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek dra by   
(in bysin)   ... dat ek bydra  
Verlede Tyd  ek  het bygedra        
   
(lêer)
by•dra
  1. Die aksie om te gee; skenk of hulp verleen.
  2. 'n Aandeel lewer.
  1. Ons moes tot die instandhouding van die skool bydra.
  2. Sal jy asb bydra deur koeksisters te bak? Ja, my bydrae sal wees om koeksisters te bak.
  3. Die mensdom dra by tot die klimaatverandering. Het blankes bygedra tot Zimbabwe se huidige probleme?
bydrae

    Vertalings

  Vertalings:    bydra
Engels: contribute(en)
Nederlands: bijdragen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bydra.