Gaan na inhoud

bywoordelike voornaamwoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bywoordelike voornaamwoord     bywoordelike voornaamwoorde  
(taalkunde) 'n Woord wat eienskappe van 'n bywoord en 'n voornaamwoord in hom verenig
Woorde soos "hierna" en "waarvan" is bywoordelike voornaamwoorde of voornaamwoordelike bywoorde in Afrikaans.

    Sinonieme

voornaamwoordelike bywoord
voornaamwoord, bywoord