Gaan na inhoud

voornaamwoordelike bywoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  voornaamwoordelike bywoord     voornaamwoordelike bywoorde  
(taalkunde) 'n Woord wat eienskappe van 'n bywoord en 'n voornaamwoord in hom verenig
Woorde soos "hierna" en "waarvan" is bywoordelike voornaamwoorde of voornaamwoordelike bywoorde in Afrikaans.

    Sinonieme

bywoordelike voornaamwoord
voornaamwoord, bywoord