calculator
Voorkoms
Sien ook computer
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | calculator | calculators |
- Sakrekenaar.
- (histories) 'n Rekenaar groter as 'n sakrekenaar wat op bv. 'n lessenaar pas, wat anders as 'n moderne rekenaar nie universele berekeninge kon uitvoer nie, maar waarmee slegs rekenkunde gedoen is soos met 'n sakrekenaar.