rekenaar
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rekenaar | rekenaars |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
rekenaartjie | rekenaartjies |
- رَِیكِنَارْ , meervoud: رَِیكِنَارْسْ
- Iemand wat gou kan rekenwerk doen.
- Rekenboek waarmee 'n mens baie vinnig berekeninge kan maak.
- (rekenaarwetenskap) Elektroniese toestel wat gebruik word om data te verwerk volgens 'n goed gedefinieerde prosedure.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rekenaar.