candela
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
candela | candela's |
Woordafbreking
- can•de•la
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (fisika) Een van die sewe basiseenhede van die SI-stelsel wat as die ligsterkte van 'n monochromatiese ligbron met 'n frekwensie van 540 THz van 1/683 Watt per steradiaal gedefinieer is.