Gaan na inhoud

fisika

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fisika     —  
Van Grieks φυσικός, "natuurlik"
Hulp:IPA: [ˈfisika]
   
(lêer)
fi•si•ka
Die wetenskap van materie en die bestudering van gedrag en wisselwerkings in ruimte en tyd.

    Sinonieme

natuurkunde

    Hiponieme

astrofisika
atoomfisika
biofisika
deeltjiefisika
geofisika
kernfisika
kwantumfisika

    Vertalings

  Vertalings:    fisika
Bulgaars: физика(bg)
Duits: Physik(de)
Engels: physics(en)
Fins: fysiikka(fi)
Frans: physique(fr)
Grieks: φυσική(el)
Italiaans: fisica(it)
Nederlands: fysica(nl)
Pools: fizyka(pl)
Russies: физика(ru) (fizika)
Serwies: физика(sr)
Spaans: física(es)
Viëtnamees: vật lý học(vi)
Wit-Russies: фізыка(be)
Sweeds: fysik(sv)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fisika.