curriculum

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  curriculum     curricula  

Woordafbreking

cur•ri•cu•lum

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (onderwys) Wat onderrig word en in watter volgorde.
  2. curriculum vitae: 'n Beskrywing van watter ervaring en opleiding 'n persoon het.

    Betekenisse

Dit is ongelukkig nie deel van ons curriculum nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: curriculum(en)
Nederlands: curriculum(nl)