onderwys
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| onderwys | — |
- on•der•wys
- Die oordra van kennis en vaardighede (deur onderwysers); onderrig; lesgeëry.
- Een van die grondliggende aspekte van onderwys is die oordrag van kultuur van geslag tot geslag.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | onderwys |
| Verlede Tyd | ek | het onderwys |
- Les gee; leer; onderrig.
- Hy word in die kunste onderwys.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor onderwys.