Gaan na inhoud

dakpan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gedekte dakpanne op 'n huis se dak.
Enkelvoud Meervoud
  dakpan     dakpanne  
dak•pan
Spesiale teëls wat mekaar oorvleuel waarmee 'n skuins dak bedek word.
Die dakpanne is tydens die storm van die dak afgewaai.

    Sinonieme

dakteël

    Vertalings

  Vertalings:    dakpan
Engels: roof tile(en)
Frans: tuile(fr)
Nederlands: dakpan(nl)