deelgeneem
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | neem deel |
(in bysin) | ... dat ek | deelneem |
Verlede Tyd | ek | het deelgeneem |
- deel•ge•neem
- Verlede deelwoord van deelneem; meegedoen; saamgewerk; iets saam met ander mense gedoen of beleef.
- Spanne vanuit verskeie lande het aan die toernooi deelgeneem.
Vertalings: deelgeneem | |||
---|---|---|---|