deelneem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  neem deel   
(in bysin)   ... dat ek  deelneem 
Verlede Tyd  ek   het deelgeneem      

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

deel•neem

Open book 01.png Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Meedoen; saamwerk; iets saam met ander mense doen of beleef.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

'n Nuwe party wil aan die komende parlementsverkiesing deelneem.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    deelneem
Engels: participate(en), share(en)
Nederlands: deelnemen(nl)