deelstaat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| deelstaat | deelstate |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| deelstaatjie | deelstaatjies |
- deel•staat
- 'n Staat wat deel vorm van 'n unie (soos 'n federasie of konfederasie).
- New York is 'n deelstaat van die Verenigde State van Amerika.
- Nedersakse is 'n deelstaat van Duitsland.
| Vertalings: deelstaat | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor deelstaat.