Gaan na inhoud

deklineer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
IPA: onbepaalde wys: [dikləˈniə̯r, dikliˈniə̯r, dekləˈniə̯r, dekliˈniə̯r, dəkləˈniə̯r]; verlede deelwoord: [xədikləˈniə̯r, xədikliˈniə̯r, xədekləˈniə̯r, xədekliˈniə̯r, xədəkləˈniə̯r]
onbepaalde wys: دِیكْلِینَِیرْ ; verlede deelwoord: خِدِیكْلِینَِیرْ
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek deklineer  
Verlede Tyd  ek  het gedeklineer        
(taalkunde) Die uitgange van woorde verander om getal, naamval en dergelike meer aan te dui.

    Sinonieme

verbuig, verbuie

    Vertalings

  Vertalings:    deklineer
Duits: konjugieren(de), beugen(de), abwandeln(de)
Engels: decline(en), inflect(en)