delta
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
delta | delta's |
Woordafbreking
- del•ta
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taalkunde) Die vierde letter van die Griekse alfabet.
- (geologie) Die stelsel van vertakkings wat sommige riviere aan hulle monding vorm en wat ongeveer die driehoekige vorm van die Griekse hoofletter Δ het.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|