Gaan na inhoud

geologie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  geologie     —  
Van Grieks γη- (ge-, "die aarde") en λογος (logos, "woord", "rede").
geo•lo•gie
(wetenskap) Die studie van die aarde, sy samestelling, struktuur, fisiese eienskappe, geskiedenis en die prosesse wat hom vorm.
Die praktiese waarde van geologie lê in die ontsluiting van die wetenskap ten voordeel van die mens.

    Vertalings

  Vertalings:    geologie
Engels: geology(en)
Nederlands: geologie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geologie.