douvoordag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Bywoord
douvoordag

Uitspraak

IPA: [ˈdəʊ̯fuə̯rˌdɑx]

Met Arabiese letters

دَوْفُوَرْدَخْ

Bywoord

    Betekenisse

Baie vroeg in die môre; voor sonop.

    Voorbeeldsinne

Dikwels was hulle douvoordag uit die bed uit en by ’n liggie aan die etenstafel was al die kinders dan druk besig met hul lesse.

    Vertalings

  Vertalings:    douvoordag
Duits: sehr früh am Morgen(de), vor Tau und Tag(de)
Engels: daybreak(en), crack of dawn(en)
Nederlands: voor dag en dauw(nl)