Gaan na inhoud

eindelik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
eindelik
ein•de•lik
Oplaas; na 'n (te) lang tyd.
Hy het opgang in die leër gemaak en eindelik keiser geword.

    Sinonieme

uiteindelik

    Vertalings

  Vertalings:    eindelik
Engels: finally(en)
Nederlands: eindelijk(nl)