uiteindelik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | uiteindelik | uiteindelike | |
- uit•ein•de•lik
- Ten slotte; afsluitend; op die ou end; nie tussendeur nie, maar aan die einde.
- Die uiteindelike resultaat is al wat tel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| uiteindelik |
- Na 'n hele tyd; nadat lank gewag is.
- Uiteindelik sal hy slaag.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|