enkeldoring
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| enkeldoring | enkeldorings |
- (plantkunde)
Acacia robusta, 'n doringboom wat groei in rivieroewerbos in die laeveld en noordwaarts tot by die Zambezirivier.
- Die enkeldoring het heldergroen blare in die lente.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor enkeldoring.