epos
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| epos | eposse of epe |
- Van Grieks, ἔποςm, epos.
- 'n Verhaal of verhalende gedig wat 'n historiese of legendariese figuur beskryf; 'n heldedig.
- 'n Epos is 'n uitgebreide, poëtiese relaas oor die avonture van 'n held of soortgelyke figuur.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor epos.