erken
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | erken |
| Verlede Tyd | ek | het erken |
- er•ken
- Insien; toegee.
- As wettig, eg, korrek aanvaar.
- Hy wou nie erken dat hy verloor het nie.
- Serwië erken nie Kosovo as 'n onafhanklike land nie.
| Vertalings: erken | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [ɛr.ˈkɛn]
-
(lêer)
- er•ken
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van erkennen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van erkennen
- gebiedende wys van erkennen
- 1.: Ik erken.
- 2.: Erken je?
- 3.: Erken!