eselin
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eselin | eselinne |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| eselinnetjie | eselinnetjies |
- e•se•lin
- (soogdiere) Vroulike donkie; wyfie van
Equus asinus.
- Julle wat op wit eselinne ry, wat op tapyte sit, wandelaars langs die paaie, dink na![1]
| Vertalings: eselin | |||
|---|---|---|---|