fakkel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fakkel | fakkels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| fakkeltjie | fakkeltjies |
- fak•kel
- Staaf of stok wat aan die bokant in 'n brandbare stof gedrenk is, brandend sorg dit vir beligting.
- Die aflos met die Olimpiese fakkel is vanaf Athene, deur die Himalaja, na Beijing geneem.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|