Gaan na inhoud

fatalis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fatalis     fataliste  
fa•ta•lis
Persoon wat in die noodlot glo; iemand wat oortuig is van die mens se magteloosheid teenoor die noodlot en die noodlot dus gelate kan aanvaar.
Die fatalis het hom aan die genade oorgegee.

    Vertalings

  Vertalings:    fatalis
Engels: fatalist(en)
Nederlands: fatalist(nl)