fees
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
fees | feeste |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Geleentheid waartydens mense iets vier; 'n vreugdevolle of vermaaklike sosiale geleentheid.
- (figuurlik) Iets wat lekker of mooi is.
Voorbeeldsinne
- Ons gaan 'n groot fees vir my pa se sewentigste verjaarsdag hou.
- Die bruid was 'n fees vir die oog.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|