Gaan na inhoud

fence

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord fence fences
  1. Heining, veral draadheining.
  2. Handelaar in gesteelde goedere.
  3. Skermkuns, meer algemeen gebruik in die vorm van fencing.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I fence
he, she, it fences
Verlede Tyd fenced
Verlede Deelwoord fenced
Teenwoordige Deelwoord fencing
Verdere vervoegings: fence (vervoeging)
  1. Heining oprig of draadheining span.
  2. Skermkuns beoefen.