filosofie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| filosofie | filosofieë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| filosofietjie | filosofietjies |
- fi•lo•so•fie
- Vakgebied wat die kennis van, en insig in fundamentele sake soos realiteit, kennis, betekenis, waarde, bestaan en waarheid najaag.
- In omgangstaal word die term filosofie baie keer gebruik om te dui op 'n ingesteldheid, uitgangspunt of lewensbeskouing.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor filosofie.