frikkadel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
frikkadel | frikkadelle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
frikkadelletjie | frikkadelletjies |
- fak•ka•del
- (voeding) 'n Balletjie gerolde maalvleis wat in 'n oond gebak of in kookolie diepgebraai is.
- Die resep vir frikkadele kan onder andere broodkrummels, fyn gerasperde uie, tamaties, eiers, sout, asyn en speserye bevat.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor frikkadel.