gebaseer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | baseer |
| Verlede Tyd | ek | het gebaseer |
| Teenwoordige deelwoord | baserende | |
- ge•ba•seer
- Verlede deelwoord van baseer; op iets gebou, gegrond of gesteun.
- Hy het sy konklusie op misleidende gegewens gebaseer.
- Hy het dit op 'n uitspraak van die raad uit 1923 gebaseer.
| Vertalings: gebaseer | |||
|---|---|---|---|