baseer
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | baseer |
Verlede Tyd | ek | het gebaseer |
Teenwoordige deelwoord | baserende |
-
(lêer)
- ba•seer
- Op iets anders bou; op iets grond of steun op; uitgaan van.
- Hy baseer sy konklusie op misleidende gegewens.
- Hy baseer dit op 'n uitspraak van die raad uit 1923.
Vertalings: baseer | |||
---|---|---|---|