gebruik
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | gebruik |
| Verlede Tyd | ek | het gebruik |
| Teenwoordige deelwoord | gebruikend | |
| Verlede deelwoord | gebruikte | |
-
(lêer)
- ge•bruik
- Om iets met iets anders te doen; tot nut maak.
- Jy kan die mes gebruik om die koek te sny.
- Die motor gebruik te veel brandstof.
- Gebruik jy nie te veel suiker nie?
| Vertalings: gebruik | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gebruik | gebruike |
- Die handeling om iets te gebruik; tradisies.
- Die gebruik van diere vir mediese navorsing is skokkend.
- Die aanvaarbare gebruik is om lobola in Suid-Afrika te betaal.
| Vertalings: gebruik | |||
|---|---|---|---|