lobola
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lobola | lobolas |
- Bruidskat; geld of geskenke wat 'n bruidegom namens sy familie aan die bruid se familie betaal.
- Die doel van lobola is om die families nader aan mekaar te bring, wedersydse respek te kweek, en as bewys dat die man vir die vrou sal kan sorg.
| Vertalings: lobola | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lobola.