gedeelte
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gedeelte | gedeeltes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gedeeltetjie | gedeeltetjies |
- ge•deel•te
- Minder as die geheel; 'n stuk of 'n deel van iets.
- Hy het 'n gedeelte van die werk na sy huis geneem.
| Vertalings: gedeelte | |||
|---|---|---|---|