gedig
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gedig | gedigte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gediggie | gediggies |
-
(lêer)
- ge•dig
- 'n Letterkundige teks in versvorm wat tegnieke soos rym en beeldspraak gebruik.
- Die gebruik van dubbelsinnigheid, simboliek, ironie en ander poëtiese stilistiese elemente laat 'n gedig dikwels oop vir veelvuldige interpretasies.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gedig.