gedurende
Voorkoms
Voorsetsel |
---|
gedurende |
- ge•du•ren•de
- Tydens; binne die genoemde tyd:
- Van begin tot einde van (om aan te dui hoe lank iets voortduur).
- Binne die tydsverloop van (om aan te dui binne watter periode iets gebeur het)
- Die reserwespeler sit gedurende die eerste helfte op die bank.
- Gedurende die onderhandelinge begin hulle mekaar beter te verstaan.
- Hy teken gedurende die eerste helfte van die wedstryd 'n mooi doelpunt aan.
Vertalings: gedurende | |||
---|---|---|---|